Apps > Paid Apps > Education


Price: $2.99

Category: Education

Released: May 24, 2014

Version: 1.0

Size: 31.7 MB

Language: English

Seller: Rudi Erasmus

+

Requirements:



Rotsvas Afrikaans “Diere” by Rudi Erasmus

Rotsvas Afrikaans “Diere” Screenshots



Description

"Rotsvas is 'n interaktiewe program wat spesiaal ontwerp is vir die vaslegging van basiese vaardighede vir die voorskoolse en laerskool kind.

Rotsvas Afrikaans Diere bied die volgende funksies:

Speel, Leer, Toets en Teken!

Rotsvas Afrikaans Diere bied die volgende:
Drie afdelings van diere nl: Troeteldiere, Plaasdiere en Wilde Diere!
Daar word gekyk na die volgende, diere se naam, wat diere eet, waar diere bly, asook die geluide wat hullen maak.
Daar word verseker dat die inhoud voldoen aan die kurrikulum se vereistes rakende hierdie onderwerp.

Rotsvas het 'n gintegreerde basis as grondslag. Vaardighede vorder progressief.
Vaardighede word bekendgestel aan die kind deur visuele(prente) en ouditiewe(klank)aktiwiteite, daarna volg n speelfunksie en dit word afgesluit met n toetsfunksie.
Rotsvas is kinder-ouer vriendelik en sodoende kry ouers die geleentheid om saam met hul kinders die basiese vaardighede te ontwikkel."

More Apps by Rudi Erasmus


Rotsvas-ABC


Comments





Become a fan of the Apptizian on Facebook for exclusive reviews on the best free and paid ios apps for your iphone and ipad.