Sasol Eerste Veldgids Soogdiere van Suider-Afrika (Volle weergawe) by Random House Struik (Pty) Ltd
Sasol Eerste Veldgids Soogdiere van Suider-Afrika (Volle weergawe) Screenshots |
| | | | |
Description
** n Korter weergawe van die toep kan verniet afgelaai word, met die opsie van n in-toep aankoop van die volle weergawe.
----
Sasol Eerste Veldgids Soogdiere is 'n fassinerende inleiding tot die soogdiere van Suider-Afrika. Gemik op beginners en amateur natuurliefhebbers, die toep is propvol multimedia-inhoud, insluitende ho-gehalte foto's, video's en roepe. Dit sluit omvattende spesiebeskrywings, sowel as bykomende inligting oor die dier se bewaringstatus en skakels na nuttige webwerwe.
HOOFKENMERKE
- Maklik om te gebruik, navigeer en soek
- Bevat 46 spesies
- Sowat 240 foto's
- Video's en roepe ingesluit waar beskikbaar
- Die volledige toep is in Afrikaans
- Sluit in in-toep aankoop opsie
More Apps by Random House Struik (Pty) Ltd |
Sasol Eerste Ve..
| Sasol First Fie..
| Sasol Eerste Ve..
| Sasol First Fie..
| Snakebite First..
|